Botswana

Die van Zyl,  Senekal, de Villiers en Mocke families het besluit om Botswana en Zimbabwe te gaan verken gedurende Junie/Julie 2017.

Dit was ‘n reuse sukses en ons het nie net die mooiste Afrika ingeneem nie, maar ook goeie vriende gemaak, avonture beleef en lewenslange herhinneringe opgebou.

Brett water