Dit is met medelye dat ons die slegte nuus verneem het dat Jan Barnard oorlede is op 10 Julie 2013 op sy plaas te Groot Marico.
Lizelle gaan by haar seun Barries in Pretoria woon. Dankie Barries. Julle sal goeie tye saam hĂȘ. Jou ma is ‘n goeie mens.
Daar is geen formele begrafnis nie maar Jan se lyk sal vir besigtiging beskikbaar wees op 15 Julie om 11 uur by Astra Begrafnisdienste, Swartruggens.
Jan sal daarna veras word en sy as sal op ‘n latere datum seremonieel op sy plaas gestrooi word.
Kontak Klein Jan op 0726226604 of Carlynne op 0829207994 vir verdere inligting.
My hart gaan uit na die Barnard familie en vriende.
Steven