van Zyl groepe

Die van Zyl’s is wyd versprei deur Suid Afrika en die wereld en presteer op alle gebiede.

Die beskikbare data van ide familie is tipies in blokke van drie tot 4 geslagte, en die verband tussen die groepe is nog nie duidelik nie.

Hierdie bladsy het ten doel om die familie groepe te lys sodat ons dit kanĀ probeer koppel .

Stuur asb data van jou familiegroep.

Ek sal die blogs navors en probeer om bladsye te skep van die data, sodra ek drie geslagte of meer se data ontvang van ‘n groep.

So sal ons oor tyd ‘n sinvolle stamboom kan saamstel.

Bly asb aanhou data stuur.

As jy nie geregistreer is om te kan aanteken en data te gee nie, registreer asb hier.

Andersins, stuur asb vir my data in MS Word formaat. Ā Sit gerus fotos van die vorige geslagte en ander data ook in die dokument.

Dankie