← Die van Zyl-familie 1600 – 2026
† 5 April 2013
Koos van Zyl
Jacobus Johannes (Koos) van Zyl, seun van Faan en Hester van Zyl.
Foto word teruggesoek
Koos is van ons weggeneem op 5 April 2013.
Ons sal jou baie mis.
Foto word teruggesoek
Koos van Zyl Begrafnis
Koos van Zyl se begrafnis word gehou op Vrydag 12 Maart 2013 om 11 uur by die NG Kerk Suid gemeente, Kerkstraat 228, Rustenburg.
Vir verdere besonderhede skakel asb vir Steven by 082 4430749