Die van Zyl-familie

Welkom by die van Zyl familie web tuiste.

'n Plek vir ons geskiedenis, ons herinneringe en mekaar – van 1699 aan die Kaap tot vandag.

'n VOC-skip soos De Drie Croonen wat in 1699 Tafelbaai binnevaar.

Welkom, familie en vriende. Hierdie werf hou die storie van die van Zyl's bymekaar: waar ons vandaan kom, wie voor ons was, en die mense wat ons onthou.

Welcome to the van Zyl family site – our history, our memories, and a home for the family to share them.

Vrede en Lust, Drakenstein
1600 – 2026

Die van Zyl-geskiedenis 1600–2026

Van die stamvader Willem Willemsz van Zyl en Vreed' en Lust in Drakenstein, deur die geslagte tot vandag.

Lees die geskiedenis →
In herinnering

Koos van Zyl

Jacobus Johannes (Koos) van Zyl, seun van Faan en Hester van Zyl.

Na Koos se bladsy →
Binnekort · Coming soon

Familie-aanmelding en oplaai

Binnekort sal familielede kan aanmeld en hul eie foto's en video's hier deel.

Hierdie dele is nog nie oop nie. These features are not available yet.