Jacobus Marthinus van Zijl 1894 to 1962

Jacobus Marthinus van ZijlOuma Bella en Oupa Koos

(His kids were born with surname van Zyl)

Born 25/12/1894 – 16/04/1962

 

He was married to Isabella Jacoba de Beer born 23/07/1897 – 03/09/1962

They have 8 kids who live  (they all died there are no one I can ask)

All I know is that the singers Herby and Spence van Zyl was my

mother’s niece children.  She was also married to a van Zyl (I suppose

her father was my grandfather’s brother (I have a family photo but nobody knew some of them on the photo)

Contact person Dimitrie Combrink

My ma was Jacobus Marthinus van Zijl se jongste dogter (Isabella Jacoba van Zyl)
Oupa J M van Zyl het in 1933 gewoon saam met sy familie in die Springbokvlakte (Groblerdsal omgewing)Oupa in Army

Oupa en ouma het ‘n plaas gekoop in Cullinan distrik by sy oudste seun se vrou se ouers – Twee fontein hy het geboer met grondbone – hy het die plaas vir n fiets verruil en het Pretoria Noord toe getrek n huis in Wolmer gekoop en werk gekry by Onderstepoort – hy het met fiets werk toe gery
Hy het n suster ek het n foto van haar en haar man niemand weet wat is hul name – hul verskyn saam op die foto